Kerry Armstrong

Kerry Armstrong
Geboorte 12 September 1958 (1958-09-12)
Nasionaliteit Australies
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kerry Armstrong (gebore 12 September 1958) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lantana (2001) en Razzle Dazzle (2007), en in die televisiereekse SeaChange (1998) en MDA (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy